
S
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Lebih dari SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Afrikaans fonetiese alfabet klanke
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.
Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteenPasang
Potjiekos Recipes
Potjiekos (literally meaning pot food) has been part of South Africa’s culture for many centuries – since the days of the first settlement at the Cape when food was cooked in a black cast-iron potjie pot hanging from a chain over the kitchen fire. Later the black pot accompanied the pioneers who movPasang
Friendly Math Monsters for Kindergarten
Entertaining, colourful, fun and mathematically accurate app. Teach your child the basics of mathematics with this monster-game based app.
Friendly Math Monsters for Kindergarten is more than just a drag & drop math game with cute, interactive characters - it’s a fun and challenging way for kids,Pasang
Beroepe
Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daaPasang
100+ Animal Sounds
This app offers not only more than 100 animal sounds but also a variety of animals in different habitats. Your child will get exposed to what animal it is together with the sound that that particular animal makes. The animal sounds app has been designed with high quality real animal sounds and picPasang
500+ Afrikaans flitskaarte
This application is the perfect application to help you to assist your children to improve their words and pronunciation. It’s an Afrikaans app that can assist both Afrikaans and English children to increase their vocabulary. If you purchase this app you will get access to 25 categories of flashcaPasang
100+ Dieregeluide in Afrikaans
Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld isPasang
Soek 10 verskille
Soek 10 verskille - is ‘n klassieke en prettige opvoedkundige aktiwiteit wat deur oud en jonk geniet word. Met 25 prettige prente om van te kies.Pasang
My Inkleurboek
Hierdie toepassing, is gerig op kinders ouderdom 3 tot 7. Die toepassing gee die kind opsies van verskeie voëls om in te kleur. Die kind het ook opsies van 50 verskillende kleure en 5 verskillende grootte kwaste om van te kies. Gebruik graag hierdie toepassing om jou kind te leer, watse kleure byPasang
Diere
Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met belangrike eerste woorde en prente van diere. Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide. Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiPasang
Woordsoektog Pret
Woordsoektog is ‘n speletjie om woorde binne ‘n legkaart van ander woorde te soek. Met hierdie toepassing kan jou kinders heerlik ontspan terwyl hulle ook hul brein oefen. As jy vashaak is daar ook wenke wat jy kan gebruik. Jy word ook beloon met ekstra wenke vir elke 250 punte. Ons toepassing bevatPasang
Spel Pret in Afrikaans
Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepaPasang
Alfabet Skryf met Fonetiese Klanke in Afrikaans
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.
Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteenPasang
Rooikappie in afrikaans
Met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte eerste sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kunstenaar.Pasang
80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle
We offer you the best puzzle games free kids. These jigsaw will help in the teaching of jobs vocabulary (singer, police officer, postman, teacher, cook, doctor etc.). Learn and practice professions, jobs and occupation through this education fun learning game. Playing with such puzzles since the verPasang
Syfer Monsters in Afrikaans
Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.
Ons Syfer Monsters in die speletjiPasang
My liggaam - afrikaans
Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem. Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oor liggaamsdele, sintuie en liggaamstelsels.Pasang
Die Lelike eendjie Afrikaans
Die lelike eendjie kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kuPasang
20 Kinderrympies in Afrikaans
Die versameling gunsteling-kinderrympies met kleurvolle illustrasies is pret vir peuters en kleuters. Hierdie app is spesiaal ontwerp om jong kinders te stimuleer en te help ontwikkel.Pasang
Hansie en Grietjie
Hansie en Grietjie kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kuPasang
Gouelokkies en drie beertjies
Gouelokkies en die drie beertjies kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n profesPasang
Getalle Trein
Leer tel tot 20 op 'n pret manier: "Tel tot 20 saam met die getalle trein".
Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind om tot 20 te tel op 'n pret en interaktiewe manier.
Syfers is in die korrekte skrif.
Elke syfer word geklank.
Kank terugvoering vir e
Pasang
Die Drie Varkies in Afrikaans
Die drie varkies kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kunsPasang
Rekomendasi Editor
Most Popular
Ignis
军方 张
Room Escape game:The hole
zzyzx
Sing It - Ear Trainer
avi zazati
EyeAlign Quest
Metodij Zdravkin
Pro Wedding Planner
Zysco
Invisible Watermark
逸鸣 赵
Black White Flip
逸鸣 赵
Wallpaper Galaxy
Zijian He
Volleyball Score Panel
Gerd Mueller
Weather - Perfect Icons
Zvonko Nikolich
Vitamin YU
Zvonko Nikolich
Zurich Seguros ES
Zurich Insurance Company Ltd
PolyWall -wallpapers generator
Pavel Zubco
LiftFast:Intermittent Fasting
太宇 左
ZT's Fitness Studio
ZT's Fitness Studio, LLC
掌上温州-第一时间了解温州资讯
温州都市报
R.A.W.S
Zane Smith
GetBoat.com
KEY Group
kids word card for English abc
瑞 张
mini Crosswords!
John Knox
مدير كلمات السر والحسابات
Rachida Benhassi
Wee Adventurers - Zoopothecary
Pamela Boutilier
ZoomCam Video
Bolat Ashim
Express Courier - Zoom2u
Zoom2u Pty Ltd



